Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » jaarlange
jaarlange [boodskap #143963] Vr, 24 November 2023 11:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19042
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
jaarlange
Afbreking: jaar•lan•ge
Samestelling: jaar + lange


Byvoeglike naamwoord:
Attributief: jaarlange

Betekenis:
• Wat (naastenby) 'n jaar lank duur.

Gebruik:
• Hy was op 'n jaarlange werkvakansie in Nederland.

Verwant:
• daglange
• maandlange
• weeklange

Vertaling:
Engels: year-long
Nederlands: een jaar lang

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klaaglik
Volgende onderwerp: maandlange
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 21:35:21 MGT 2024