Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » staatsgetuie
staatsgetuie [boodskap #143955] Do, 23 November 2023 13:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19042
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
staatsgetuie
Afbreking: staats•ge•tui•e
Samestelling: staat + -s- + getuie


Selfstandige naamwoord: staatsgetuie
Meervoud: staatsgetuies

Betekenis:
• 'n Persoon wat in 'n hof vir die staat getuig (dikwels ter versagting of vrywaring van skuld).

Gebruik:
• Die saak teen mnr. Kruger is laat vaar nadat hy 'n staatsgetuie geword het.

Vertaling:
Engels: state witness, crown witnes
Nederlands: staatsgetuige

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verswarend
Volgende onderwerp: lokaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 19:15:39 MGT 2024