Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spierbeheer
spierbeheer [boodskap #143934] Di, 21 November 2023 13:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19168
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
spierbeheer
Afbreking: spier•be•heer
Samestelling: spier + beheer


Selfstandige naamwoord: spierbeheer
Meervoud:

Betekenis:
• Beheer oor die liggaam se spiere.

Gebruik:
• Rohypnol kan lei tot 'n verlies aan spierbeheer, geheueverlies, 'n verlies aan inhibisies en selfs bewusteloosheid.

Sinoniem:
• spierbeheersing

Vertaling:
Engels: muscle control
Nederlands: spiercontrole

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geheueverlies
Volgende onderwerp: besending
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 01:02:02 MGT 2024