Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geheueverlies
geheueverlies [boodskap #143933] Di, 21 November 2023 13:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19168
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geheueverlies
Afbreking: ge•heue•ver•lies
Samestelling: geheue + verlies


Selfstandige naamwoord: geheueverlies
Meervoud:

Betekenis:
• Die onvermoë om iets te kan onthou, bv. van 'n bepaalde periode of gebeurtenis.

Gebruik:
• Ná die ongeluk het sy aan skok en geheueverlies gely.

Sinoniem:
• amnesie
• vergeetagtigheid

Vertaling:
Engels: memory loss, amnesia
Nederlands: geheugenverlies

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: bewusteloosheid
Volgende onderwerp: spierbeheer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 08:55:25 MGT 2024