Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Argentinië
Argentinië [boodskap #143928] Ma, 20 November 2023 17:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19042
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Vlag van Argentinië.
Vlag van Argentinië.
Kaart van Argentinië.
Kaart van Argentinië.
Argentinië
Afbreking: Ar•gen•ti•ni•ë


Pleknaam: Argentinië

Betekenis:
• 'n Spaanstalige land in die suide van Suid-Amerika tussen die Andesgebergte en die Atlantiese Oseaan.

Gebruik:
• Buenos Aires is Argentinië se hoofstad en grootste stad.

Afgelei:
• Argentyn
• Argentyns

Vertaling:
Engels: Argentina
Nederlands: Argentinië

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: herstelplan
Volgende onderwerp: Wallis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 21:37:57 MGT 2024