Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Wallis
Wallis [boodskap #143929] Ma, 20 November 2023 17:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19042
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die vlag van Wallis.
Die vlag van Wallis.
Wallis
Afbreking: Wal•lis


Pleknaam: Wallis

Betekenis:
• Een van die vier lande van die Verenigde Koninkryk, geleë op die eiland Groot-Brittanje.

Gebruik:
• Die Walliese deelkoninkryke is in 1282 deur Engeland geannekseer en Wallis het nooit as 'n soewereine staat bestaan nie.

Afgelei:
• Wallies
• Wallieser

Vertaling:
Engels: Wales
Nederlands: Wales

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Argentinië
Volgende onderwerp: verdedigend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 21:45:22 MGT 2024