Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kniel
kniel [boodskap #143845] Di, 14 November 2023 18:58
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19032
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Persoon wat kniel.
'n Persoon wat kniel.
kniel
Afbreking: kniel


Werkwoord: kniel
Verlede tyd: het gekniel

Betekenis:
• Om op die knieë af te sak.

Gebruik:
• Sy kniel langs haar bed om te bid.

Sinoniem:
• neerbuig

Afgelei:
• knielbank
• knielend
• knieling
• knielkussing
• knielmat
• neerkniel

Vertaling:
Engels: to kneel
Nederlands: knielen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: liries
Volgende onderwerp: tewens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 14:46:37 MGT 2024