Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tewens
tewens [boodskap #143846] Wo, 15 November 2023 12:23
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19038
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tewens
Afbreking: te•wens


Bywoord: tewens

Betekenis:
• Wat op dieselfde tyd gebeur; behalwe dit wat genoem is.

Gebruik:
• Die Fariseërs, en tewens die Jode oor die algemeen, eet immers nie as hulle nie eers hulle hande behoorlik gewas het nie. [Markus 7:3]

Sinoniem:
• behalwe
• daarby
• derhalwe
• tegelykertyd
• tog
• voorts

Vertaling:
Engels: at the same time, also, besides
Nederlands: tevens

Nota:
• Bywoord van hoedanigheid.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kniel
Volgende onderwerp: snywond
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 16:56:45 MGT 2024