Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » papawer
papawer [boodskap #143837] Di, 14 November 2023 07:28
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19030
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Papawer.
'n Papawer.
papawer
Afbreking: pa•pa•wer


Selfstandige naamwoord: papawer
Meervoud: papawers
Verkleinwoord: papawertjie
Meervoud van verkleining: papawertjies

Betekenis:
• Eenjarig plant met rooi blomme waarvan opiate gemaak word.

Gebruik:
• 'n Maankop is 'n papawer wat vir opiumbereiding gebruik word.

Sinoniem:
• klaproos

Hiponiem:
• slaappapawer
• tulppapawer
• vlampapawer

Afgelei:
• papaweragtig
• papawerbol
• papawerolie
• papawersaad

Vertaling:
Engels: poppy
Nederlands: papaver

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bevestigend
Volgende onderwerp: paaiement
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 13:41:10 MGT 2024