Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » paaiement
paaiement [boodskap #143838] Di, 14 November 2023 07:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19037
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
paaiement
Afbreking: paai•e•ment


Selfstandige naamwoord: paaiement
Meervoud: paaiemente
Verkleinwoord: paaiementjie
Meervoud van verkleining: paaiementjies

Betekenis:
• 'n Som geld wat periodies (meestal maandeliks) oor 'n termyn betaal word.

Gebruik:
• Die lening word in 24 paaiemente afbetaal.

Sinoniem:
• afbetaling

Afgelei:
• paaiementsgewys

Vertaling:
Engels: installment
Nederlands: afbetaling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: papawer
Volgende onderwerp: tuit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 16:54:20 MGT 2024