Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verwer
verwer [boodskap #143436] So, 08 Oktober 2023 19:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Verwer.
'n Verwer.
verwer
Afbreking: ver•wer
Samestelling: verf + -er


Selfstandige naamwoord: verwer
Meervoud: verwers
Verkleinwoord: verwertjie
Meervoud van verkleining: verwertjies

Betekenis:
• Iemand wat verf (meestal geboue eerder as skilderye).

Gebruik:
• Hoeveel betaal 'n mens 'n verwer per vierkante meter om 'n dak te verf?

Hiponiem:
• dakverwer
• huisverwer
• spuitverwer

Vertaling:
Engels: painter
Nederlands: schilder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stellasie
Volgende onderwerp: onverwyld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 21:30:03 MGT 2024