Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » huidmondjie
huidmondjie [boodskap #143266] Ma, 25 September 2023 15:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18974
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
huidmondjie
Afbreking: huid•mond•jie
Samestelling: huid + mond + -jie


Selfstandige naamwoord: huidmondjie
Meervoud: huidmondjies

Betekenis:
• 'n Spleetvormige opening (porie) in die blare van plante waardeur gasse (suurstof, koolstofdioksied, waterdamp) in en uit die plant beweeg.

Gebruik:
• Die huidmondjies laat gaswisseling toe sodat fotosintese, asemhaling en transpirasie kan plaasvind.

Sinoniem:
• asemhalingsgaatjie
• asemhalingsporie
• stoma

Vertaling:
Engels: stoma
Nederlands: huidmondje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontbind
Volgende onderwerp: ribbekas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 20:39:42 MGT 2024