Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » balanseer
balanseer [boodskap #141546] Sa, 15 April 2023 17:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19095
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Gimnas wat haarself op 'n balk balanseer.
'n Gimnas wat haarself op 'n balk balanseer.
balanseer
Afbreking: ba•lan•seer
Samestelling: balans + -eer


Werkwoord: balanseer
Verlede tyd: het gebalanseer

Betekenis:
• Om in balans/ewewig te bring of te hou.
• (rekenkunde) Om 'n balansstaat by te werk.

Gebruik:
• Die akrobaat balanseer homself op 'n tou in die lug.
• Die rekenmeester balanseer die maatskappy se boeke.

Afgelei:
• balanseerder
• balansering
• uitbalanseer

Vertaling:
Engels: to balance
Nederlands: balanceren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: formeer
Volgende onderwerp: herrangskik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 26 13:53:55 MGT 2024