Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » formeer
formeer [boodskap #141544] Vr, 14 April 2023 11:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19333
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
formeer
Afbreking: for•meer


Werkwoord: formeer
Verlede tyd: het geformeer

Betekenis:
• (deftig) Om te vorm.

Gebruik:
• Hy wat die berge formeer en die wind skep en aan die mens sy gedagte bekend maak, HERE, God van die leërskare, is sy Naam! [Amos 4:13]

Sinoniem:
• bou
• maak
• ontwikkel
• opbou
• saamstel
• skep
• vorm

Antoniem:
• deformeer

Afgelei:
• konformeer
• reformeer
• transformeer

Verwant:
• formasie
• formeerder
• formering

Vertaling:
Engels: to form
Nederlands: formeren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sedentêr
Volgende onderwerp: balanseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 14:36:08 MGT 2024