Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Boikot
Re: Boikot [boodskap #16811] Vr, 14 Augustus 1998 00:00
Sanet  is tans af-lyn  Sanet
Boodskappe: 6
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Junior Lid
Johan, ek stem saam. Maar. Dis dieselfde as om te vra dat iemand van die
NG afgegooi moet word omdat ons nie bv. saamstem met hulle opinies nie. Al
wat ons effektief kan doen is om 'n filter op te sit, of hom/haar te
ignoreer en nie antwoorde terug te pos nie. Laaste opsie doen gewoonlik die
ding.

Hier's 'n idee : as ou Bok-dinges jou verkeerd begin opvryf, stuur vir my 'n
e-mail en gaan gal af daarin. Dan voel ek en jy albei beter.

Groete,
Sanet
Re: Boikot [boodskap #16812 is 'n antwoord op boodskap #16811] Vr, 14 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
Nou, Johan, jy moet mooi dink watse kak jy kwyt raak.
Ek dog toe jou soort mense dink dis slegs kaffirs wat boikot & staak

maar jou wit vel het duidelik so bietjie verbrand onder die druk. . .

vra vir @igs.net om haar(sy) e-mail te lees

As hy/sy die "guts" het om openbaar te gaan, gaan ons almal vir JOU lag . .

jou ertjie is tien teen een so bietjie deur mekaar by nou, maar, vasbyt, jy
sal nog bykom en verstaan

gaan vockoff nou en naaai jou kombuismeid!

Johan N Potgieter wrote in article
...
> As julle ous nou almal kan wys ons mense kan vir eenkeer saamwerk en
> saamstaan, dan stel ek voor ons boikot eenvoudig hierdie d..s wat
> homself ook bokknaters noem.
>
> Hy gaan darem net te ver met sy taalgebruik. Die ou bliksem is darem
> nie smaakvol nie.
>
>
>
> Johan
> Vat my kop toe en dra self die gevolge ....!
>
Vorige onderwerp: Ou Munte
Volgende onderwerp: Re: 'n Afrikaanse Houyhnhnm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 18 22:25:14 MGT 2024