Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ou Munte
Ou Munte [boodskap #16808] Vr, 14 Augustus 1998 00:00
Hennie Louw  is tans af-lyn  Hennie Louw
Boodskappe: 31
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Volle Lid
Ek het hier op die delwery onder andere 'n klompie ou munte uitgegrawe wat
dateer 1866, 1869, 1911 en1933. Kan iemand my dalk help om die waarde te
bepaal of verwys na iemand of 'n website waar ek meer inligting kan kry.

Groete
Hennie
Vorige onderwerp: Ons Praat
Volgende onderwerp: Re: Boikot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 15:16:23 MGT 2024