spam [boodskap #2391] |
So, 31 Augustus 2003 19:35 |
Andries
Boodskappe: 97 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ek haat span eposse! Ek het al soveel spamfilters dat dit by my ore
uitloop...!....maar dit hou nie op nie!
Enige raad, want al opsie wat ek het is om my eposadresse te verander.
|
|
|
Re: spam [boodskap #2393 is 'n antwoord op boodskap #2391] |
So, 31 Augustus 2003 20:20 |
DD
Boodskappe: 1166 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 31 Aug 2003 21:35:13 +0200, "Andries" wrote:
> Ek haat span eposse! Ek het al soveel spamfilters dat dit by my ore
> uitloop...!....maar dit hou nie op nie!
>
> Enige raad, want al opsie wat ek het is om my eposadresse te verander.
>
Mailwasher, Driesman.
As jy nie baie versigtig is nie
kan jy pos verloor wat jy wil hê,
maar Mailwasher is goed.
Daar is 'n mening dat E-Pos
baie binnekort onbruikbaar
sal wees as gevolg van spamming.
|
|
|
Re: spam [boodskap #2394 is 'n antwoord op boodskap #2393] |
So, 31 Augustus 2003 21:05 |
Andries
Boodskappe: 97 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Dis &*(^ vinnig oppad daarheen.
Dink net hoe sal dit op die nuusgroep gaan as ons die poskantoor moet
gebruik?
Ek en jy was dalk nou nog met ons eerste gesprek besig... :-))
"DD" skryf in boodskap news:2vl4lvcpm04qn00bv2e7aj0cl37jci1ts2@4ax.com...
> On Sun, 31 Aug 2003 21:35:13 +0200, "Andries" wrote:
>
>> Ek haat span eposse! Ek het al soveel spamfilters dat dit by my ore
>> uitloop...!....maar dit hou nie op nie!
>>
>> Enige raad, want al opsie wat ek het is om my eposadresse te verander.
>>
>
> Mailwasher, Driesman.
> As jy nie baie versigtig is nie
> kan jy pos verloor wat jy wil hê,
> maar Mailwasher is goed.
> Daar is 'n mening dat E-Pos
> baie binnekort onbruikbaar
> sal wees as gevolg van spamming.
|
|
|
Re: spam [boodskap #2398 is 'n antwoord op boodskap #2391] |
Ma, 01 September 2003 18:21 |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
dis al wat help
----
"Andries" <
: Enige raad, want al opsie wat ek het is om my eposadresse te verander.
:
:
|
|
|