Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Veel later...
Veel later... [boodskap #2387] So, 31 Augustus 2003 19:03 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Gonzales wrote:
>>
>> Waarvoor staan W.R.F.?
>>
>> Lorinda
>
> 'Skuus, W.P.F. veronderstel om te wees
> 'World Physique Federation'
> (Weet nie hoe dit gekom het dat ek WRF geskryf het nie:-)
>
> DD


Dis te verstane dat jy bietjie deurmekaar was, die opgewondenheid en so aan...:-)
Sy het derde gekom in 'n internasionale kompetisie! Het jy 'n foto van haar?

Lorinda
Re: Veel later... [boodskap #2392 is 'n antwoord op boodskap #2387] So, 31 Augustus 2003 20:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 31 Aug 2003 12:03:53 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Speedy Gonzales wrote:
>>>
>>> Waarvoor staan W.R.F.?
>>>
>>> Lorinda
>>
>> 'Skuus, W.P.F. veronderstel om te wees
>> 'World Physique Federation'
>> (Weet nie hoe dit gekom het dat ek WRF geskryf het nie:-)
>>
>> DD
>
>
> Dis te verstane dat jy bietjie deurmekaar was, die opgewondenheid en so aan...:-)
> Sy het derde gekom in 'n internasionale kompetisie! Het jy 'n foto van haar?
>
> Lorinda


Nie 'n kompetisie foto nie. Ek is gevra om by
'n kompetisie te wees Saterdagaand. Nee,
gesê om daar te wees.
Ek sal my kamera saam neem.

DD
Re: Veel later... [boodskap #2401 is 'n antwoord op boodskap #2392] Di, 02 September 2003 00:10 Na vorige boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:9jl4lv0r914h8rr8jtvq00tsiu6eciani1@4ax.com...
>
> Nie 'n kompetisie foto nie. Ek is gevra om by
> 'n kompetisie te wees Saterdagaand. Nee,
> gesê om daar te wees.
> Ek sal my kamera saam neem.
>
> DD

Moenie vergeet nie! Jy kry ook al die interessante assignments...:-)

Lorinda
Vorige onderwerp: spam
Volgende onderwerp: Ou sterke werkwoorde in Afrikaans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 11:24:22 MGT 2024