Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » gebed van 'n jong resiesperd
gebed van 'n jong resiesperd [boodskap #140378] Di, 04 Oktober 2022 15:01
Louis Basson  is tans af-lyn  Louis Basson
Boodskappe: 200
Geregistreer: Junie 2022
Karma: 4
Senior Lid
skenk my die deursettingsvermoë om elke dag te oefen
sodat ek die fiksste perd op die baan mag wees
skenk my die krag om elke resies te wen
sodat ek die kampioenperd op die baan mag wees
skenk my ‘n lang lewe op die baan
sodat ek my eienaars en wedders ten volle mag vergoed
skenk my genade aan die einde van my resieslewe
sodat ek steeds van nut mag wees en ‘n goeie ouperdlewe mag hê
amen
Vorige onderwerp: misdaadontkenning
Volgende onderwerp: hartkamergeskrifte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 03:44:27 MGT 2024