Beker [boodskap #16109] |
Vr, 10 Julie 1998 00:00 |
boerseun
Boodskappe: 2 Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Net nog 'n kind
Chinees die keer
Nodeloos gesterf
Deurboor deur 'n koper missiel
Mense in karre
Ry deur die stad
Nog 'n wahopige optog
Hoeveelste een is dit al?
'n Vader wat rou
Gesig amper gevoeloos
Maar die boodskap in sy oë
Is een van wanhoop en onmag
Dan vra ek o Heer
Laat daardie beker
By my verbygaan
Ek het nie sulke tipe krag
|
|
|
Re: Beker [boodskap #16334 is 'n antwoord op boodskap #16109] |
Do, 23 Julie 1998 00:00 |
no...
Boodskappe: 5 Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hallo ou Ano!
On Fri, 10 Jul 1998 08:45:11 +0200, Anonymous wrote:
> Net nog 'n kind
> Chinees die keer
> Nodeloos gesterf
> Deurboor deur 'n koper missiel
|
|
|