Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » chili: afrikaans word hier ook gepraat
chili: afrikaans word hier ook gepraat [boodskap #16310] Di, 21 Julie 1998 00:00 na volgende boodskap
danielsan  is tans af-lyn  danielsan
Boodskappe: 2
Geregistreer: Julie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Hello:

ek is 'n chileen wat 6 jaar lang in suid afrika gewoon het. Ek het in
Kathu(noord kaap) gewoon tussen 1988 en 1994. Ek het baie mooi dinge
deurgebring in suid afrika ,met daardie mengsel mense en kulture wat
uniek is in die hele wereld.
Vir almal wat my oor suid afrika gevra het, vertel ek hulle dat dit ´n
baie mooi plek is.

Ek weet dinge het baie verander nadat Mandela president gekies is.
Meskien later kan ek daaroor iets pos.

groete vir al die afrikaners, hou aan om afrikaans 'n volwase taal te
maak (daar is nog 'n lank pad daarvoor). Kan enige va julle my se waar
on afrikaanse boeke te bestel?

Daniel Sepulveda Estay
Chile (chili in spaans).
Re: chili: afrikaans word hier ook gepraat [boodskap #16323 is 'n antwoord op boodskap #16310] Wo, 22 Julie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Johanna Ostermann  is tans af-lyn  Johanna Ostermann
Boodskappe: 1
Geregistreer: Julie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ek het ook Africaans geleert, in die technesie college in
Eloffstraat, maar ek het all die woorde vergeet.

Baie dankie

Een copie Kits coffie en an kids coffie copie, as nie can heff
es nie mug matt un mouderlos (oder ähnlich)

Tots siens

Johanna
Vorige onderwerp: Immigreer na die VSA
Volgende onderwerp: Beker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 04:35:58 MGT 2024