Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Beker
Beker [boodskap #16109] Vr, 10 Julie 1998 00:00 na volgende boodskap
boerseun  is tans af-lyn  boerseun
Boodskappe: 2
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Junior Lid
Net nog 'n kind
Chinees die keer
Nodeloos gesterf
Deurboor deur 'n koper missiel

Mense in karre
Ry deur die stad
Nog 'n wahopige optog
Hoeveelste een is dit al?

'n Vader wat rou
Gesig amper gevoeloos
Maar die boodskap in sy oë
Is een van wanhoop en onmag

Dan vra ek o Heer
Laat daardie beker
By my verbygaan
Ek het nie sulke tipe krag
Re: Beker [boodskap #16334 is 'n antwoord op boodskap #16109] Do, 23 Julie 1998 00:00 Na vorige boodskap
no...  is tans af-lyn  no...
Boodskappe: 5
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Hallo ou Ano!

On Fri, 10 Jul 1998 08:45:11 +0200, Anonymous wrote:

> Net nog 'n kind
> Chinees die keer
> Nodeloos gesterf
> Deurboor deur 'n koper missiel
Vorige onderwerp: chili: afrikaans word hier ook gepraat
Volgende onderwerp: So wie het nou eintlik die bankrowe begin?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 31 12:49:02 MGT 2024