Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dwelmmiddel
dwelmmiddel [boodskap #138989] So, 27 Februarie 2022 12:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18974
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dwelmmiddel
Afbreking: dwelm•mid•del
Samestelling: dwelm + middel


Selfstandige naamwoord: dwelmmiddel
Meervoud: dwelmmiddels
Verkleinwoord: dwelmmiddeltjie
Meervoud van verkleining: dwelmmiddeltjies

Betekenis:
• 'n Stimulerende, verdowende of hallusinerende middel.

Gebruik:
• Metamfetamien is 'n gevaarlike dwelmmiddel.

Hiponiem:
• alkohol
• dagga
• heroïen
• kokaïen
• kristalmet
• metamfetamien
• nikotien
• opium
• steroïde

Vertaling:
Engels: drug
Nederlands: verdovend middel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: duiweltjie
Volgende onderwerp: Dubai
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 21:24:16 MGT 2024