Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Dubai
Dubai [boodskap #138991] So, 27 Februarie 2022 14:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Dubai
Afbreking: Du•bai


Pleknaam: Dubai

Betekenis:
• Een van die Verenigde Arabiese Emirate, of die hoofstad van hierdie emiraat.

Gebruik:
Dubai is in die oostelike deel van die Arabiese Skiereiland aan die kus van die Persiese Golf geleë.

Wisselvorm:
• Doebai

Afgelei:
• Dubaise

Vertaling:
Engels: Dubai
Nederlands: Dubai

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dwelmmiddel
Volgende onderwerp: driemanskap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 07 20:50:21 MGT 2024