Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » debietkaart
debietkaart [boodskap #138875] Ma, 07 Februarie 2022 09:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19010
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
debietkaart
Afbreking: de•diet•kaart
Samestelling: debiet + kaart


Selfstandige naamwoord: debietkaart
Meervoud: debietkaarte
Verkleinwoord: debietkaartjie
Meervoud van verkleining: debietkaartjies

Betekenis:
• Kaart waarmee 'n mens 'n betaling doen met geld wat aan jou behoort (wat jy vantevore gedeponeer het).

Gebruik:
• Kan ek met 'n debietkaart betaal?

Antoniem:
• kredietkaart

Afgelei:
• debietkaartrekening

Hiperoniem:
• bankkaart

Vertaling:
Engels: debit card
Nederlands: debetkaart, debetcard

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kredietkaart
Volgende onderwerp: balsemiekasyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 02:06:43 MGT 2024