Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kredietkaart
kredietkaart [boodskap #138874] Ma, 07 Februarie 2022 09:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19158
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kredietkaarte
kredietkaarte
kredietkaart
Afbreking: kre•diet•kaart
Samestelling: krediet + kaart


Selfstandige naamwoord: kredietkaart
Meervoud: kredietkaarte
Verkleinwoord: kredietkaartjie
Meervoud van verkleining: kredietkaartjies

Betekenis:
• Kaart waarmee 'n mens 'n betaling op voorskot kan doen (deur geld vir 'n betaling by die bank te leen).

Gebruik:
• Kan ek met 'n kredietkaart betaal, of moet ek kom skottelgoed was?

Antoniem:
• debietkaart

Afgelei:
• kredietkaartrekening

Hiperoniem:
• bankkaart

Vertaling:
Engels: credit card
Nederlands: kredietkaart

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bankkaart
Volgende onderwerp: debietkaart
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 07:55:12 MGT 2024