Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » psigose
psigose [boodskap #138271] Vr, 22 Oktober 2021 07:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19095
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
psigose
Afbreking: psi•go•se


Selfstandige naamwoord: psigose
Meervoud: psigoses

Betekenis:
• Sielsiekte waar die pasiënt kontak met die wetlikheid verloor en aan delusies ly.

Gebruik:
• Die man is met 'n manies-depressiewe psigose gediagnoseer.

Sinoniem:
• geestesafwyking
• kranksinnigheid
• sielsiekte
• waansinnigheid

Afgelei:
• psigoselyer

Vertaling:
Engels: psychosis
Nederlands: psychose

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oneervol
Volgende onderwerp: spon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 26 10:50:12 MGT 2024