Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spon
spon [boodskap #138272] Vr, 22 Oktober 2021 08:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19333
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
spon
Afbreking: spon


Selfstandige naamwoord: spon
Meervoud: sponne

Betekenis:
• Prop/stop/kurk om die opening van 'n vat af te sluit.

Gebruik:
• Die wynvat se spon is soek.

Vertaling:
Engels: bung, stopper, cork
Nederlands: spon, stop, kurk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: psigose
Volgende onderwerp: meeloper
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 11:11:04 MGT 2024