Saamstaan [boodskap #15395] |
So, 31 Mei 1998 00:00 |
G.B.
Boodskappe: 2174 Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
jnpj...@bigfoot.com (Johan N Potgieter) writes:
> Ongelukkig is jy reg - die Afrikaner kon nog nooit saamstaan nie - ek
> kan nie sien dat die blankes in SA gaan saamstaan nie - en om dan te
> verwag al die SuidAfrikaners moet saamstaan, is jy besig met pypdrome.
Nou waarvoor wil jy hê die Afrikaner moet
"saamstaan" Moes hulle in die verlede saam-
gestaan het om die apartheidsregime langer
in stand te hou? Moet hulle nou saamstaan
om die demokraties-verkose regering van die
land onwettig te beveg? Daar is dom Afrikaners
en daar is slim Afrikaners. Daar is Afrikaners
wat vir reg en geregtigheid staan en daar is
gewetenlose Afrikaners wat teen reg en
geregtigheid is. Dis daarom dat Afrikaners
nooit sal kan "saamstaan" nie.
Gloudina
>
|
|
|
Re: Saamstaan [boodskap #15396 is 'n antwoord op boodskap #15395] |
So, 31 Mei 1998 00:00 |
Johan N Potgieter
Boodskappe: 421 Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 31 May 1998 17:37:41 GMT, wrote:
> jnpj...@bigfoot.com (Johan N Potgieter) writes:
>
>> Ongelukkig is jy reg - die Afrikaner kon nog nooit saamstaan nie - ek
>> kan nie sien dat die blankes in SA gaan saamstaan nie - en om dan te
>> verwag al die SuidAfrikaners moet saamstaan, is jy besig met pypdrome.
>
>
> Nou waarvoor wil jy hê die Afrikaner moet
> "saamstaan"
Ek wil nie hê hulle moet saamstaan nie - dit kan nou niks meer aan my
saligheid verander nie - "I'm indifferent" . Ek het bloot beaam wat
die outjie uit Holland gesê het.
> Moes hulle in die verlede saam-
> gestaan het om die apartheidsregime langer
> in stand te hou?
Nee, om dit vroeer af te breek voordat dit so 'n spanningsvolle einde
gehad het. En meer onlangs sou dit lekker gewees het as ons kon
saamstaan om nie so baie nonsens van die nuwe regering op te vreet
nie!
> Moet hulle nou saamstaan
> om die demokraties-verkose regering van die
> land onwettig te beveg?
Absoluut ! Met hand en tand op enige WETTIGE manier! Hoekom wil jy
nou hê dit moet onwettig wees? - jy self het nie die guts gehad om
apartheid wettig of onwettig te beveg nie - haal jou stert tussen jou
bene uit en kry bietjie van jou menswaardigheid terug.
> Daar is dom Afrikaners
.... in Kanada ...... met uitsonderings - onthou : ons mag nie te veel
veralgemeen nie - iemand hier dink dis nie reg nie!
> en daar is slim Afrikaners.
... in die res van die wereld .....
> Daar is Afrikaners
> wat vir reg en geregtigheid staan en daar is
> gewetenlose Afrikaners wat teen reg en
> geregtigheid is. Dis daarom dat Afrikaners
> nooit sal kan "saamstaan" nie.
Jy het die lig gesien!!!! Ek stem met jou saam!
|
|
|
Re: Saamstaan [boodskap #15397 is 'n antwoord op boodskap #15395] |
So, 31 Mei 1998 00:00 |
Johan N Potgieter
Boodskappe: 421 Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 1 Jun 1998 00:17:49 +0200, "Arthur Hagen" wrote:
> Johan N Potgieter heeft geschreven...
>
>> Gloudina heeft geschreven...
>>> Moet hulle nou saamstaan
>>> om die demokraties-verkose regering van die
>>> land onwettig te beveg?
>>
>> Absoluut ! Met hand en tand op enige WETTIGE manier
>
> Dat noemen we toch normaal gesproken "oppositie voeren"?
Dis reg - dis die enigste wat ek dink mens mag doen - waar trek 'n
mens die streep om oor te gaan na sekere vorms van geweld of
onwettigheid toe??
> Ik heb persoonlijk niet zoveel vertrouwen in democrati�n met te weinig
> partijen. Coalities zijn gezond; dan moet je altijd streven naar de gulden
> middenweg en zul je niet snel ontaarden in McCarthy-toestanden of
> anderssoortige heksenjachten tegen politiek of etnische minderheden.
>
Arthur,
'n mens sit hier met 'n baie groot probleem : die persepsie van
westerlinge en Afrika inboorlinge van die term "demokrasie" is baie
verskillend.
Vir die swartes van Suid Afrika beteken dit bllot om in beheer van die
regering te wees en geen blankes daar te hê nie. Gaan kyk bietjie
mooi na die uitsprake van joernaliste en politici in sogenaamde swart
demokrasie in Afrika.
|
|
|
Re: Saamstaan [boodskap #15440 is 'n antwoord op boodskap #15395] |
Ma, 01 Junie 1998 00:00 |
A.A. Hagen
Boodskappe: 155 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Johan N Potgieter heeft geschreven...
> Gloudina heeft geschreven...
>> Moet hulle nou saamstaan
>> om die demokraties-verkose regering van die
>> land onwettig te beveg?
>
> Absoluut ! Met hand en tand op enige WETTIGE manier
Dat noemen we toch normaal gesproken "oppositie voeren"? Volstrekt normaal
in ieder democratisch land en absoluut noodzakelijk wanneer je als
minderheid iets in de melk te brokkelen wilt hebben. Het idee dat iedereen
het altijd met welke regering dan ook eens moet zijn is nogal beangstigend.
Oppositie voeren is zeker nodig in een land dat op het randje van democratie
balanceert. De huidige opbouw van het politieke landschap in Zuid Afrika
lijkt mij vooral gedicteerd door het verleden (wit tegen zwart) en niet door
de huidige stand van zaken (met weet ik veel hoeveel verschillende
bevolkingsgroepen).
Ik heb persoonlijk niet zoveel vertrouwen in democrati�n met te weinig
partijen. Coalities zijn gezond; dan moet je altijd streven naar de gulden
middenweg en zul je niet snel ontaarden in McCarthy-toestanden of
anderssoortige heksenjachten tegen politiek of etnische minderheden.
Groeten,
Arthur
|
|
|
Re: Saamstaan [boodskap #15520 is 'n antwoord op boodskap #15395] |
Wo, 03 Junie 1998 00:00 |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
@igs.net wrote in message ...
> jnpj...@bigfoot.com (Johan N Potgieter) writes:
>
>
> Nou waarvoor wil jy hê die Afrikaner moet
> "saamstaan" Moes hulle in die verlede saam-
> gestaan het om die apartheidsregime langer
> in stand te hou? Moet hulle nou saamstaan
> om die demokraties-verkose regering van die
> land onwettig te beveg?
Waarom onwettig?
Is dit altyd onwettig om die demokraties-verkose regering van die land te
"beveg"?
Of net as mens "saamstaat" om dit te doen?
Of net as Afrikaners dit doen?
Vriendelike groete, Leendert
|
|
|