Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Paraquay
Paraquay [boodskap #15340] Vr, 29 Mei 1998 00:00 na volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Jennifer L. Logan" writes: > >

> En jy kan gerus pos in Guarani, die Indiane taal van Paraquay. Ek verstaan
> die taal ook. Nog 'n Apartheids "legacy" uit die ou da�, daar is baie
> Afrikaners EN boere in Paraquay. Uit die tyd dat 60% van Paraquay se
> ekonomie in die hande was van Apartheidsvarke.

Hoekom vertel jy ons nie van Paraquay nie.
Hoekom is sestig persent van Paraquay se
ekonomie nie meer in die hande van die
apartheidsvarke nie?
Re: Paraquay [boodskap #15403 is 'n antwoord op boodskap #15340] So, 31 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
A.A. Hagen  is tans af-lyn  A.A. Hagen
Boodskappe: 155
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net heeft geschreven in bericht
...
> "Jennifer L. Logan" writes: > >
>
>
>> En jy kan gerus pos in Guarani, die Indiane taal van Paraquay. Ek verstaan
>> die taal ook. Nog 'n Apartheids "legacy" uit die ou da�, daar is baie
>> Afrikaners EN boere in Paraquay. Uit die tyd dat 60% van Paraquay se
>> ekonomie in die hande was van Apartheidsvarke.
>
> Hoekom vertel jy ons nie van Paraquay nie.
> Hoekom is sestig persent van Paraquay se
> ekonomie nie meer in die hande van die
> apartheidsvarke nie?
>
Wanneer dit speelde voor 1870: in de oorlogen tegen Uruguay, Argentinié en
Brazili� (1865-1870) kwam 80% van de bevolking om. Er zal daarna niet veel
behoefte geweest zijn aan "apartheid" met zo weinig inwoners.

Wanneer het na 1870 speelde: grootgrondbezitters en de militairen maken nog
steeds de dienst uit in Paraguay. De "apartheidsvarke" zitten er dan nog
steeds.

Groeten,
Arthur
Re: Paraquay [boodskap #15404 is 'n antwoord op boodskap #15340] So, 31 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur Hagen" writes:

> Wanneer dit speelde voor 1870: in de oorlogen tegen Uruguay, Argentinié en
> Brazili� (1865-1870) kwam 80% van de bevolking om. Er zal daarna niet veel
> behoefte geweest zijn aan "apartheid" met zo weinig inwoners.
>
> Wanneer het na 1870 speelde: grootgrondbezitters en de militairen maken nog
> steeds de dienst uit in Paraguay. De "apartheidsvarke" zitten er dan nog
> steeds.
>
> Groeten,
> Arthur

Arthur, is jy ook daarvan bewus dat 'n hele
klomp blanke Afrikaners na Paraguay gegaan
het in die laaste dekade - toe dit duidelik
word dat 'n demokratiese regering in SA sal
kom, wat dan uit die aard van die saak
groot getalle van nie-wittes in magsposisies
sou plaas.

Ek wonder hoe dit nou daar in Paraguay met
hulle gaan? Die skamel nuus wat ek van hul
gehoor het, was dat dit ook nie soveel
maanskyn en rose is nie. Die lokale mense
was nie so gedienstig om hulle werk vir
hulle te doen terwyl hulle op die stoepe
sit nie. En hulle het ook gekla dat die
lokale werkers maar ook "dom" is.

Dit laat 'n mens natuurlik dink aan die
Afrikaners wat na die Tweede Boere-oorlog
na Argentini"e uitgewyk het. Hulle het
glo nog sommige Afrikaanse name daar, maar
het glo as taalgroep amper heeltemal verdwyn.

Gloudina
Re: Paraquay [boodskap #15447 is 'n antwoord op boodskap #15340] Ma, 01 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
A.A. Hagen  is tans af-lyn  A.A. Hagen
Boodskappe: 155
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina heeft geschreven...
> Arthur, is jy ook daarvan bewus dat 'n hele
> klomp blanke Afrikaners na Paraguay gegaan
> het in die laaste dekade - toe dit duidelik
> word dat 'n demokratiese regering in SA sal
> kom, wat dan uit die aard van die saak
> groot getalle van nie-wittes in magsposisies
> sou plaas.
>
> Ek wonder hoe dit nou daar in Paraguay met
> hulle gaan? Die skamel nuus wat ek van hul
> gehoor het, was dat dit ook nie soveel
> maanskyn en rose is nie. Die lokale mense
> was nie so gedienstig om hulle werk vir
> hulle te doen terwyl hulle op die stoepe
> sit nie. En hulle het ook gekla dat die
> lokale werkers maar ook "dom" is.
>
> Dit laat 'n mens natuurlik dink aan die
> Afrikaners wat na die Tweede Boere-oorlog
> na Argentini"e uitgewyk het. Hulle het
> glo nog sommige Afrikaanse name daar, maar
> het glo as taalgroep amper heeltemal verdwyn.

Ik zag een tijd terug nog een documentaire over nazaten van Nederlanders in
Brazili� en Argentinië. Het was daar inderdaad geen vetpot. Toch viel het op
dat ze nog veel oude waarden in ere hielden en daardoor in het algemeen toch
een zeker mate van relatieve welstand hadden bereikt/behouden (hechte
gezinnen, werklust, liefde voor de grond waarop ze werken en
gemeenschapszin).

Ik wist niet dat Afrikaners ook die kant op waren getrokken, maar ik neem
aan dat ze in de gemeenschappen van al die voormalige Hollanders en Duitsers
daar zijn opgenomen of ermee zijn versmolten. Voor de buitenwacht is er toch
al niet veel verschil tussen Nederlanders en Duitsers. Waarom zouden ze
anders denken over Afrikaners?

Ik denk overigens niet dat je de voorspoed van een groep emigranten kunt
afmeten aan "taalbehoud". Door je (taalkundig) te isoleren in een vreemd
land wordt je niet rijk: "you've got to play the game by their rules". De
Amish in Pensylvania hebben hun Platt Deutsch goed bewaard, maar zijn amper
(belang-)rijk te noemen.

Groeten,
Arthur
Re: Paraquay [boodskap #15489 is 'n antwoord op boodskap #15340] Di, 02 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
A.A. Hagen  is tans af-lyn  A.A. Hagen
Boodskappe: 155
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
Leendert van Oostrum heeft geschreven (over Amish)...
> En ek wonder of mens getalrykheid kan gelykstel aan "belangrikheid"?

Ik dacht eigenlijk meer in termen als invloed en macht, zowel politiek en
cultureel als moreel. Aantallen zeggen inderdaad niet zo veel.

> EK dink byvoorbeeld dat die blote bestaan van sulke gemeenskappe vir die
> samelewing belangrik is.

Zeker, al is het maar als een soort spiegel die je de maatschappij voorhoud.
Al naar gelang je eigen insteek als voorbeeld voor hoe het ook zou kunnen of
hoe het juist niet moet...

Groeten,
Arthur
Re: Paraquay [boodskap #15523 is 'n antwoord op boodskap #15340] Wo, 03 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Arthur Hagen wrote in message ...

> De
> Amish in Pensylvania hebben hun Platt Deutsch goed bewaard, maar zijn amper
> (belang-)rijk te noemen.

Ek reken dat hulle veel meer as net hul taal bewaar het, nie waar nie?

En ek wonder of mens getalrykheid kan gelykstel aan "belangrikheid"?

Ek dink byvoorbeeld dat die blote bestaan van sulke gemeenskappe vir die
wamelewing belangrik is.

Groete, Leendert
Vorige onderwerp: Re: No vote for SA's abroad - 1999
Volgende onderwerp: Saamstaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 00:38:49 MGT 2024