Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wingerdgriep
wingerdgriep [boodskap #138010] Wo, 22 September 2021 09:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wingerdgriep
Afbreking: win•gerd•griep
Samestelling: wingerd + griep


Selfstandige naamwoord: wingerdgriep
Meervoud:

Betekenis:
• Die nagevolge van alkoholiese drank; toestand a.g.v. te veel drink.

Gebruik:
• Hy het lekker gekuier en die volgende oggend met 'n lelike wingerdgriep opgestaan.

Sinoniem:
• babelas
• dikkop
• roes

Vertaling:
Engels: hangover
Nederlands: kater

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voorkind
Volgende onderwerp: vreesloos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 20:58:51 MGT 2024