Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorkind
voorkind [boodskap #138009] Wo, 22 September 2021 09:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18624
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voorkind
Afbreking: voor•kind
Samestelling: voor + kind


Selfstandige naamwoord: voorkind
Meervoud: voorkinders
Verkleinwoord: voorkindjie
Meervoud van verkleining: voorkindjies

Betekenis:
• Kind wat voor die huwelik gebore is; 'n buite-egtelike kind.

Gebruik:
• Hy was bang om sy vrou van sy voorkind te vertel.

Sinoniem:
• liefdesbaba
• skandekind
• sondekind

Antoniem:
• nakind

Hiponiem:
• voordogter
• voorseun

Vertaling:
Engels: illegitimate child
Nederlands: voorkind

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ventilator
Volgende onderwerp: wingerdgriep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 09:00:21 MGT 2024