Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tred
tred [boodskap #137379] Wo, 28 Julie 2021 07:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tred
Afbreking: tred


Selfstandige naamwoord: tred
Meervoud: trede

Betekenis:
• 'n Tree.

Gebruik:
• Ons het dié nuwe jaar met 'n vaste tred en vol voornemens betree.

Spreekwoord:
Tred hou. [Om by te hou en nie agter te raak nie.]

Sinoniem:
• gang
• pas
• stap
• tempo
• tree

Vertaling:
Engels: step, pace, tread
Nederlands: tred

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: swets
Volgende onderwerp: vingeralleen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 22:59:04 MGT 2024