Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » swets
swets [boodskap #137378] Di, 27 Julie 2021 20:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
swets
Afbreking: swets


Werkwoord: swets
Verlede tyd: het geswets

Betekenis:
• Om te vloek; lelik te praat; sterk taal gebruik.

Gebruik:
• Sy stamp haar toon teen die tafel en swets saggies.

Sinoniem:
• knoop
• skel
• vloek

Afgelei:
• swetsend
• swetser
• swetsery

Vertaling:
Engels: to swear, curse
Nederlands: zweren, schelden, vloeken


Selfstandige naamwoord: swets
Meervoud: swetse

Betekenis:
• 'n Vloekwoord.

Gebruik:
• Hy was woedend en het die een swets na die ander gelos.

Sinoniem:
• kragwoord
• skelwoord
• swetswoord
• vloekwoord

Vertaling:
Engels: swear, curse
Nederlands: vloek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sakelui
Volgende onderwerp: tred
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 22:20:42 MGT 2024