Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rooibokooi
rooibokooi [boodskap #137236] Wo, 14 Julie 2021 12:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Rooibokooie met lammers.
Rooibokooie met lammers.
rooibokooi
Afbreking: rooi•bok•ooi
Samestelling: rooibok + ooi


Selfstandige naamwoord: rooibokooi
Meervoud: rooibokooie
Verkleinwoord: rooibokooitjie
Meervoud van verkleining: rooibokooitjies

Betekenis:
• Vroulike rooibok.

Gebruik:
• Die rooibokooi gee na 6 maande aan 'n enkele lammetjie geboorte, gewoonlik in November of Desember.

Antoniem:
• rooibokram

Vertaling:
Engels: impala ewe
Nederlands: impalaooi

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klug
Volgende onderwerp: astronoom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 16:42:45 MGT 2024