Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » varkmasels
varkmasels [boodskap #137182] Vr, 09 Julie 2021 10:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
varkmasels
Afbreking: vark•ma•sels
Samestelling: vark + masels


Selfstandige naamwoord: varkmasels
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Besmetting by varke en beeste wat deur die larwe van die lintwurm veroorsaak word.

Gebruik:
• Die vleis was vol masels en moes weggegooi word.

Verwant:
• maselvleis

Vertaling:
Engels: pork measles
Nederlands: varkens mazelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: masels
Volgende onderwerp: psigologie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 13:29:05 MGT 2024