Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » psigologie
psigologie [boodskap #137183] Vr, 09 Julie 2021 12:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18815
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
psigologie
Afbreking: psi•go•lo•gie


Selfstandige naamwoord: psigologie
Meervoud:

Betekenis:
• Die studie van mense se gedrag en gedagtes.

Gebruik:
• Algemene psigologie bestudeer die normale, volwasse mens; terwyl besondere psigologie die abnormale, onvolwasse mens (of dier) bestudeer.

Sinoniem:
• sielkunde

Afkorting:
• psig.

Hiponiem:
• gedragspsigologie
• kinderpsigologie
• neuropsigologie
• parapsigologie

Afgelei:
• psigoloog
• psigologies

Vertaling:
Engels: psychology
Nederlands: psigologie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: varkmasels
Volgende onderwerp: mofskaap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 17:46:17 MGT 2024