Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Neptunus
Neptunus [boodskap #137118] Vr, 02 Julie 2021 17:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die planeet Neptunus.
Die planeet Neptunus.
Neptunus
Afbreking: Nep•tu•nus


Selfstandige naamwoord: Neptunus
Meervoud:

Betekenis:
• Die agtste en die verste planeet van die Son af.
• (mitologie) Romeinse god van die see.

Gebruik:
Neptunus het 14 bekende mane, waarvan die maan Triton die grootste is.
Neptunus se eweknie in die Griekse mitologie was Poseidon.

Hiperoniem:
• ysreus

Vertaling:
Engels: Neptunus
Nederlands: Neptunus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Uranus
Volgende onderwerp: bewerasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 21:21:34 MGT 2024