Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bewerasie
bewerasie [boodskap #137119] Vr, 02 Julie 2021 18:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bewerasie
Afbreking: be•we•ra•sie


Selfstandige naamwoord: bewerasie
Meervoud: bewerasies
Verkleinwoord: bewerasietjie
Meervoud van verkleining: bewerasietjies

Betekenis:
• Onwillekeurige rukking/bewing van die liggaam, meestal die gevolg van koue of angs.

Gebruik:
• Min skrywers weet hoe om hul lesers se arms in hoendervleis te laat uitslaan met stories wat 'n mens behoorlik die ritteltit en bewerasie gee.

Sinoniem:
• bibberasie
• bewing
• papelellekoors
• rilling
• ritteltit
• siddering
• trilling

Vertaling:
Engels: the shakes, shivering
Nederlands: rilling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Neptunus
Volgende onderwerp: spoggerig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 06:26:04 MGT 2024