Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » optimisties
optimisties [boodskap #136427] So, 02 Mei 2021 07:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
optimisties
Afbreking: op•ti•mis•ties
Samestelling: optimis + -ties


Byvoeglike naamwoord: optimisties
Vergrotende trap: meer optimisties
Oortreffende trap: mees optimisties
Attributief: optimistiese

Betekenis:
• Met 'n goeie en positiewe gesindheid; wat dinge in 'n gunstige lig sien.

Gebruik:
• Hoe bly 'n mens optimisties as dit voel asof die wêreld om jou val.

Sinoniem:
• blymoedig
• hoopvol
• hopend
• idealisties
• positief
• utopies

Antoniem:
• pessimisties

Verwant:
• optimis
• optimisme

Vertaling:
Engels: optimistic
Nederlands: optimistisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: destruksie
Volgende onderwerp: pessimisties
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 21:19:35 MGT 2024