Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » destruksie
destruksie [boodskap #136426] So, 02 Mei 2021 07:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18982
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
destruksie
Afbreking: de•struk•sie


Selfstandige naamwoord: destruksie
Meervoud: destruksie
Verkleinwoord: destruksie
Meervoud van verkleining: destruksie

Betekenis:
• Die handeling van afbreek, verwoes en vernietig.

Gebruik:
• Is die VSA met al sy militêre mag 'n baken van hoop, of word die land gesien as die verskaffer van dood en destruksie?

Sinoniem:
• afbreking
• vernietiging
• verwoesting

Antoniem:
• konstruksie

Afgelei:
• selfdestruksie

Verwant:
• destruktief

Vertaling:
Engels: destruction
Nederlands: destructie

Nota:
• Van Frans en dus nie 'n anglisisme nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geursel
Volgende onderwerp: optimisties
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 14:53:44 MGT 2024