Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kwaliteit
kwaliteit [boodskap #135927] Vr, 12 Maart 2021 15:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18982
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kwaliteit
Afbreking: kwa•li•teit


Selfstandige naamwoord: kwaliteit
Meervoud: kwaliteite

Betekenis:
• Die gehalte of uitmuntendheid van iets.
• Onderskeidende eienskap of geskiktheid.

Gebruik:
• Die vleis is van 'n hoë kwaliteit.
• Geduld is nie een van my goeie kwaliteite nie.

Sinoniem:
• aard
• eienskap
• fynheid
• gehalte
• geneigdheid
• kaliber
• karakter
• kenmerk
• gehalte
• maatstaf
• meriete
• peil
• standaard
• voortreflikheid
• waarde

Afgelei:
• kwaliteitsartikel
• kwaliteitsbeheer
• kwaliteitsversekering

Afkorting:
• kwal.

Vertaling:
Engels: quality; property, capacity
Nederlands: kwaliteit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: konstruktief
Volgende onderwerp: kwantiteit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 16:24:44 MGT 2024