Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kwantiteit
kwantiteit [boodskap #135928] Vr, 12 Maart 2021 15:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19117
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kwantiteit
Afbreking: kwan•ti•teit


Selfstandige naamwoord: kwantiteit
Meervoud: kwantiteite

Betekenis:
• Die hoeveelheid van iets.

Gebruik:
• Fokus eerder op kwaliteit as kwantiteit.

Sinoniem:
• aantal
• grootheid
• hoeveelheid
• porsie

Afkorting:
• kwant.

Vertaling:
Engels: quantity, amount
Nederlands: kwantiteit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kwaliteit
Volgende onderwerp: aansoek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 01:35:44 MGT 2024