Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » heerlikheid
heerlikheid [boodskap #135726] Sa, 13 Februarie 2021 18:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18974
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
heerlikheid
Afbreking: heer•lik•heid
Samestelling: heerlik + -heid


Selfstandige naamwoord: heerlikheid
Meervoud: heerlikhede

Betekenis:
• 'n Besonder aangename toestand van glorie en volmaaktheid.

Gebruik:
• Aan ons God en Vader behoort die heerlikheid tot in alle ewigheid! [Filippense 4:20]

Sinoniem:
• glans
• luister
• majesteit
• praal
• prag
• roem
• saligheid
• skittering

Vertaling:
Engels: glory
Nederlands: heerlijkheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lykbesorger
Volgende onderwerp: onvolledig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 23:14:34 MGT 2024