Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lykbesorger
lykbesorger [boodskap #135725] Sa, 13 Februarie 2021 17:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19065
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lykbesorger
Afbreking: lyk•be•sor•ger
Samestelling: lyk + besorger


Selfstandige naamwoord: lykbesorger
Meervoud: lykbesorgers
Verkleinwoord: lykbesorgertjie
Meervoud van verkleining: lykbesorgertjies

Betekenis:
• Persoon wat begrafnisse reël.

Gebruik:
• Oom Kootjie Emmer was 'n lykbesorger en nagwadrywer op Witgatworteldraai.

Sinoniem:
• begrafnisondernemer

Vertaling:
Engels: undertaker
Nederlands: lijkbezorger

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: kwadrupleeg
Volgende onderwerp: heerlikheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 23:28:30 MGT 2024