Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kwadrupleeg
kwadrupleeg [boodskap #135724] Sa, 13 Februarie 2021 17:42
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19323
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kwadrupleeg
Afbreking: kwa•dru•pleeg


Selfstandige naamwoord: kwadrupleeg
Meervoud: kwadrupleë
Verkleinwoord: kwadruplegie
Meervoud van verkleining: kwadruplegies

Betekenis:
• Persoon wat die gebruik van al vier sy ledemate verloor het, meestal die gevolg van 'n servikale/nek besering.

Gebruik:
• 'n Parapleeg kan sy bolyf en hande gebruik terwyl 'n kwadrupleeg nie sy arms of bene kan gebruik nie.

Afgelei:
• kwadruplegies

Verwant:
• parapleeg
• tetrapleeg

Vertaling:
Engels: quadriplegic
Nederlands: verlamd vanaf de nek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skraal
Volgende onderwerp: lykbesorger
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 17:58:29 MGT 2024