Rico [boodskap #1762] |
So, 03 Augustus 2003 04:42 |
Hilda
Boodskappe: 383 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Beste mense op hierdie groep,
Rico, wat hier reëlmatig 'n beriggie skryf, is verlede nag oorlede.
Hy was ernstig siek en is verlede Woensdag geopereer. Voor sy operasie het
hy my gevra dat, as daar iets verkeerd sou gaan en hy sou oorly, ek dit op
hierdie nuusgroep sou meld.
My pyn in my hart het ek dit nou gedoen.
Hy was 'n goeie vriend en baie lief vir die Afrikaanse taal.
Hilda.
|
|
|
Re: Rico [boodskap #1763 is 'n antwoord op boodskap #1762] |
So, 03 Augustus 2003 09:16 |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Hilda" skryf in boodskap news:...
> Beste mense op hierdie groep,
>
> Rico, wat hier reëlmatig 'n beriggie skryf, is verlede nag oorlede.
> Hy was ernstig siek en is verlede Woensdag geopereer. Voor sy operasie het
> hy my gevra dat, as daar iets verkeerd sou gaan en hy sou oorly, ek dit op
> hierdie nuusgroep sou meld.
> My pyn in my hart het ek dit nou gedoen.
> Hy was 'n goeie vriend en baie lief vir die Afrikaanse taal.
>
> Hilda.
Baie baie dankie dat jy ons laat weet het Hilda. Ons sal hom mis, en
nog lank aan al die Rico sêgoed dink.
Lorinda
|
|
|
Re: Rico [boodskap #1765 is 'n antwoord op boodskap #1762] |
So, 03 Augustus 2003 10:10 |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Hilda" wrote
> Beste mense op hierdie groep,
>
> Rico, wat hier reëlmatig 'n beriggie skryf, is verlede nag oorlede.
> Hy was ernstig siek en is verlede Woensdag geopereer. Voor sy operasie het
> hy my gevra dat, as daar iets verkeerd sou gaan en hy sou oorly, ek dit op
> hierdie nuusgroep sou meld.
> My pyn in my hart het ek dit nou gedoen.
> Hy was 'n goeie vriend en baie lief vir die Afrikaanse taal.
>
> Hilda.
Ek gaan hom baie mis. Dankie dat jy ons kom sê het.
:-((
|
|
|
Re: Rico [boodskap #1766 is 'n antwoord op boodskap #1763] |
So, 03 Augustus 2003 15:08 |
DD
Boodskappe: 1166 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 3 Aug 2003 02:16:59 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
> Baie baie dankie dat jy ons laat weet het Hilda. Ons sal hom mis, en
> nog lank aan al die Rico sêgoed dink.
>
> Lorinda
Dankie dat jy ons laat weet het, Hilda.
Indien jy, op enige manier kontak het met sy familie,
dra seënwense oor vanaf die Afrikaanse nuusgroepe.
DD
|
|
|
Re: Rico [boodskap #1777 is 'n antwoord op boodskap #1763] |
So, 03 Augustus 2003 21:23 |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
> Baie baie dankie dat jy ons laat weet het Hilda. Ons sal hom mis, en
> nog lank aan al die Rico sêgoed dink.
Soos dat jy 'n "mess" is? :-)))))
Okay, jou boodskappe, maar nog steeds. :-)))
|
|
|
Re: Rico [boodskap #1782 is 'n antwoord op boodskap #1777] |
Ma, 04 Augustus 2003 15:32 |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Katryn" skryf in boodskap news:58vqivgaf9tqvkn73risiqmsria1kn2ahj@4ax.com...
> lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
>
>> Baie baie dankie dat jy ons laat weet het Hilda. Ons sal hom mis, en
>> nog lank aan al die Rico sêgoed dink.
>
> Soos dat jy 'n "mess" is? :-)))))
> Okay, jou boodskappe, maar nog steeds. :-)))
Dit ook, maar ek het meer oor die olifant en die porseleinkas gedink:-)) En
nog so paar ander dinge, meesal oor katte.....:-)
Lorinda
|
|
|