Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » valhelm
valhelm [boodskap #134588] So, 15 November 2020 15:27
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19323
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Valhelm.
'n Valhelm.
valhelm
Afbreking: val•helm
Samestelling: val + helm
Uitspraak: /valhelm/


Selfstandige naamwoord: valhelm
Meervoud: valhelms
Verkleinwoord: valhelmpie
Meervoud van verkleining: valhelmpies

Betekenis:
• Beskermende hoed wat die kop en brein teen 'n harde val beskerm.

Gebruik:
• Dit is deesdae teen die wet om sonder 'n valhelm 'n op 'n fiets of motorfiets te ry.

Sinoniem:
• pletterpet
• valhoed

Vertaling:
Engels: helmet
Nederlands: valhelm

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sakrekenaar
Volgende onderwerp: verfkwas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 13:36:16 MGT 2024