Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sakrekenaar
sakrekenaar [boodskap #134587] So, 15 November 2020 15:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19323
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Sakrekenaar.
'n Sakrekenaar.
sakrekenaar
Afbreking: sak•re•ke•naar
Samestelling: sak + rekenaar


Selfstandige naamwoord: sakrekenaar
Meervoud: sakrekenaars
Verkleinwoord: sakrekenaartjie
Meervoud van verkleining: sakrekenaartjies

Betekenis:
• Draagbare toestel om wiskundige berekeninge uit te voer.

Gebruik:
• Deesdae kan bykans elke selfoon die funksie van 'n sakrekenaar verrig.

Sinoniem:
• sompompie

Vertaling:
Engels: electronic calculator
Nederlands: rekenmachine

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skerpmaker
Volgende onderwerp: valhelm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 11:59:39 MGT 2024