Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skerpmaker
skerpmaker [boodskap #134586] So, 15 November 2020 10:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19323
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Skerpmaker.
'n Skerpmaker.
skerpmaker
Afbreking: skerp•ma•ker
Samestelling: skerp + maker


Selfstandige naamwoord: skerpmaker
Meervoud: skerpmakers
Verkleinwoord: skerpmakertjie
Meervoud van verkleining: skerpmakertjies

Betekenis:
• Toestel waarmee die skryfpunt van potlode skerpgemaak word.

Gebruik:
• 'n Tipiese skerpmaker het 'n opening waarin die potlood se punt gesteek word en 'n lem wat die hout wegsny.

Vertaling:
Engels: pencil sharpener
Nederlands: puntenslijper, potloodslijper, scherper

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: springmielie
Volgende onderwerp: sakrekenaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 15:01:54 MGT 2024